#3  Staal Burger en die tydren

Loading player...
Staal Burger moet aan ʼn tydren deelneem om die twee bankrower-boewe te vang en uiteindelik die doedie te bevry (wel, verlos van die ouens wat haar as gyselaar aanhou…) Wie en wat presies is Staal Burger? Staal Burger is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 26 weke, wat op ʼn hele klompie gemeenskapsradiostasies landwyd uitgesaai word te danke aan die borg, AfriForum, met ʼn hart vir Afrikaans en Afrikaanse radio. Die borgskap het ons in staat gestel om Staal Burger te laat herleef, natuurlik met ʼn kinkel.Luister gerus Staal Burger op jou plaaslike gemeenskapsradiostasie – kyk hier na ʼn lys van die stasies wat dit uitsaai en hul uitsaaitye. Andersins kan jy die weeklikse episode sommer net hier op Maroela Media kom luister en ook inhaal op die eerste klompie episodes wat jy reeds misgeloop het. Die beste van als? Dis gratis. Want dis wie óns is.Die rolverdeling is soos volg:Verteller: Martin JansenStaal: André RetiefKoos: Lochner de KockDada: Karin RetiefWillem: André StolzDoedie: Daniélle RetiefVis: Anton DekkerVlees: Andreas JordaanAdvokaat Gerrie Nel: Advokaat Gerrie NelRegisseur: Roelf van JaarsveldSkrywers: Roelf van Jaarsveld, Martin Jansen, André Retief Klankversorging: André du Toit, WOW-produksies Vervaardiger: André Retief vir Maroela Media
Season 1 / Episode 3 25 Sep 2017 Afrikaans Read by Karin Retief, Daniélle Retief, Lochner de Kock, André Stolz, Andreas Jordaan, Advokaat Gerrie Nel, Anton Dekker, André du Toit en Martin Jansen South Africa Performing Arts · Comedy

Other recent episodes

Staal Burger en die boeingkapers

Uiteindelik kry Staal Burger die kans om te ontspan en te gaan rugby kyk op Nuweland. Maar gaan hy ooit by Nuweland uitkom, want sy boeing word gekaap en gedwing om om terug te draai Durban toe.Wie en wat presies is Staal Burger?Staal Burger is Maroela Media se radiovervolgverhaal van…
Season 1 / Episode 8 26 min

Staal Burger weer in fokus

Dis sulke tyd. Staal Burger en sy trawante moet Drakensberge toe, want ʼn slim boef en ʼn dom boef probeer om al die data van die kunsfeeste te steel vir eie gewin en wins.Wie en wat is Staal Burger?Staal Burger is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 26 weke, wat op…
Season 1 / Episode 1 31 min

Staal Burger en die skoolkonsert

Die twee boewe probeer om ʼn skoolkonsert te kaap vir finansiële gewin, maar die skoolhoof ken heel toevallig vir Staal Burger.Wie en wat presies is Staal Burger?Staal Burger is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 26 weke, wat op ʼn hele klompie gemeenskapsradiostasies landwyd uitgesaai word te danke aan die borg,…
Season 1 / Episode 11 21 min

Staal Burger en die Kalahari-sandhaaie

Koos is op vakansie in die Kalahari en Staal-hulle by die see. Maar die vakansie moet kortgeknip word as Koos tussen die Kalahari-duine deur boewe gevang word.Wie en wat presies is Staal Burger?Staal Burger is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 26 weke, wat op ʼn hele klompie gemeenskapsradiostasies landwyd uitgesaai…
Season 1 / Episode 10 25 min

Staal Burger en die sakkerollers

Tydens ʼn welverdiende ruskansie in Nelspruit moet Staal ʼn doedie red van twee nare sakkerollers.Wie en wat presies is Staal Burger?Staal Burger is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 26 weke, wat op ʼn hele klompie gemeenskapsradiostasies landwyd uitgesaai word te danke aan die borg, AfriForum, met ʼn hart vir Afrikaans…
Season 1 / Episode 6 23 min