#20  Staal Burger en die kok van Cookhouse

Loading player...
Nog een van Staal Burger se vele talente is dat hy ʼn bobaaskok is. Hy het ʼn diploma wat hy in een van die top-sjef-akademies in Switserland verwerf het – destyds, toe Gordon Ramsey een van sy klasmaats was. Maar in vandag se episode kry hy nie eintlik kans om te kook nie….
Season 1 / Episode 20 19 Feb 2018 Afrikaans Read by Karin Retief, Daniélle Retief, Lochner de Kock, André Stolz, Andreas Jordaan, Advokaat Gerrie Nel, Anton Dekker, André du Toit en Martin Jansen South Africa Performing Arts · Comedy

Other recent episodes

Staal Burger en die boeingkapers

Uiteindelik kry Staal Burger die kans om te ontspan en te gaan rugby kyk op Nuweland. Maar gaan hy ooit by Nuweland uitkom, want sy boeing word gekaap en gedwing om om terug te draai Durban toe.Wie en wat presies is Staal Burger?Staal Burger is Maroela Media se radiovervolgverhaal van…
Season 1 / Episode 8 26 min

Staal Burger weer in fokus

Dis sulke tyd. Staal Burger en sy trawante moet Drakensberge toe, want ʼn slim boef en ʼn dom boef probeer om al die data van die kunsfeeste te steel vir eie gewin en wins.Wie en wat is Staal Burger?Staal Burger is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 26 weke, wat op…
Season 1 / Episode 1 31 min

Staal Burger en die skoolkonsert

Die twee boewe probeer om ʼn skoolkonsert te kaap vir finansiële gewin, maar die skoolhoof ken heel toevallig vir Staal Burger.Wie en wat presies is Staal Burger?Staal Burger is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 26 weke, wat op ʼn hele klompie gemeenskapsradiostasies landwyd uitgesaai word te danke aan die borg,…
Season 1 / Episode 11 21 min

Staal Burger en die Kalahari-sandhaaie

Koos is op vakansie in die Kalahari en Staal-hulle by die see. Maar die vakansie moet kortgeknip word as Koos tussen die Kalahari-duine deur boewe gevang word.Wie en wat presies is Staal Burger?Staal Burger is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 26 weke, wat op ʼn hele klompie gemeenskapsradiostasies landwyd uitgesaai…
Season 1 / Episode 10 25 min

Staal Burger en die sakkerollers

Tydens ʼn welverdiende ruskansie in Nelspruit moet Staal ʼn doedie red van twee nare sakkerollers.Wie en wat presies is Staal Burger?Staal Burger is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 26 weke, wat op ʼn hele klompie gemeenskapsradiostasies landwyd uitgesaai word te danke aan die borg, AfriForum, met ʼn hart vir Afrikaans…
Season 1 / Episode 6 23 min