
#21 Staal Burger en die klerk van Klerksdorp
Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Bond van Onbehulpsame Klerke roep Staal Burger se hulp in, want die twee klerke van Klerksdorp is nog meer onbehulpsaam as gewoonlik.

