
#24 Staal Burger en die dun blou lyn
Loading player...
Dié week raak Staal baie deurmekaar … Vreeslik deurmekaar, want Staal raak deurmekaar met die politiek en politici en om dinge verder te vererger – met die twee boewe ook nog wat hulle eie pad byster raak met hulle sluwe plan omdat spiritusdampe hulle bedwelm.

