
#25 Staal Burger en die dodelike duikboot (Deel 1)
Loading player...
Die Afrikopter kom Staal en sy span dringend oplaai, want een van ons duikbote is in Simonstad gesteel en op pad Namibië toe. Staal-hulle moet een van ons vloot se fregatte by Lüderitz ontmoet om die probleempie op te los, soos net hy kan.

