
#26 Staal Burger en die dodelike duikboot (Deel 2)
Loading player...
Dada is gegryp en in die duikboot ingeboender. Willem het agterna gespring, die ysige waters in ... maar gelukkig werk Staal-hulle se spesiale selfone ook onder water.

