
#9 Briekaandraai - Episode 9
Loading player...
Wessel en Corlia gaan ry fiets teen Porseleinberg, maar hul rit word onverwags kortgeknip. Omdat Melissa nie die radiostasie in haar huis wil laat inrig nie, maak die twee ʼn ander plan. Maar ʼn groot skok wag op hulle.

