
#11 Briekaandraai - Episode 11
Loading player...
Dottie en Slaptjip bespreek die uitslag van die ondersoek wat die gesondheidsowerhede by Kolwyntjie op Otto se aandrang gedoen het. Dan kom albei met ʼn blink plan vorendag na aanleiding van die brand in die ou herehuis.

