
#18 Briekaandraai - Episode 18
Loading player...
Slaptjip is vol stories: hy het nuwe voorstelle vir Kolwyntjie se spyskaart en skinder opgewonde oor die dorp se nuwe gimnasium. Hy het boonop planne om die dorp se geskiedkundige boom te help red. Hy moet vroeg huis toe om kos vir sy familie te gaan voorberei wat uit die Kaap kom. Melissa breek sy spoed toe sy daar opdaag.

