
#20 Briekaandraai - Episode 20
Loading player...
Elfra vaar die dorp in en doen onderhoude met die inwoners oor die voorgenome uitkap van die dorp se geskiedkundige boom. So beland sy by Slaptjip en tannie Dottie in Kolwyntjie en kry meer as wat sy verwag.

