
#21 Briekaandraai - Episode 21
Loading player...
Dottie spoor Melissa aan om Corlia en Wessel by te staan in hulle soektog na ʼn geskikte plek vir die radiostasie. Maar dan tref ʼn ramp die dorp en Otto Marais jaag na die toneel. Om te help? Of om ʼn goeie nuusstorie vir Windhond te kry?

