
#24 Briekaandraai - Episode 24
Loading player...
Corlia en Wessel wend ʼn finale poging aan om Melissa te oorreed om Radio Briekaandraai in ʼn deel van haar gastehuis te begin. Hulle speel hulle laaste troefkaart.

