
#26 Briekaandraai - Episode 26
Loading player...
Dottie hoor by Slaptjip dat sy neef Toffieneus met die intrapslag reeds moeilikheid maak. Elfra en Dottie gesels nog in die straat voor Windhond se kantore oor al die plakkate van Briekaandraai FM ... toe ʼn skok die dorp tref.

