
#27 Briekaandraai - Episode 27
Loading player...
Corlia en Wessel rig hulle kantore vir die nuwe radiostasie in met die hulp van ʼn paar werkers, en beplan opgewonde aan hulle oggendprogram. Dan kry Corlia ʼn ontstellende oproep.

