
#34 Briekaandraai - Episode 34
Loading player...
Slaptjip konfronteer Corlia met die feit dat hy ʼn komedie-aanbieding op hul radiostasie wil doen. Maar dan skiet hy homself in die voet. Die vete tussen Windhond se redakteur Otto en Briekaandraai FM se aanbieder Corlia raak heftiger.

