
#40 Briekaandraai - Episode 40
Loading player...
Dottie gee Wessel ʼn belangrike nuusleidraad oor die dwelmkartel. Kolwyntjie se nuwe voorkoms lok meer klandisie as wat Dottie en Slaptjip kan hanteer. Dottie is verheug, maar Slaptjip wantrou die man wat dit als veroorsaak het.

