
#43 Briekaandraai - Episode 43
Loading player...
Slaptjip probeer Corlia se arm draai om sonder ʼn oudisie vir hom sy eie komedie-gleuf op Briekaandraai FM te gee. Wolfgang gaan voort met sy veldtog om Corlia te intimideer en om Slaptjip se produkte in Kolwyntjie verdag te maak.

