
#44 Briekaandraai - Episode 44
Loading player...
Otto en Elfra stel ʼn noodplan in werking om die situasie by Windhond te beredder. Hulp daag uit ʼn onverwagte oord op. Otto maak ʼn ontdekking oor die geheimsinnige Wolfgang wat Elfra se oë laat rek.

