
#47 Briekaandraai - Episode 47
Loading player...
Wolfgang gaan sien Otto Marais by Windhond en het ʼn appeltjie met hom te skil oor sy advertensie wat geplaas is. Die twee ego’s bots hewig en aanmekaar. Wolfgang vertrek met ʼn dreigement aan Otto.

