
#49 Briekaandraai - Episode 49
Loading player...
Slaptjip terg Elfra omdat Wolfgang glo net oë vir haar gehad het met die opening van sy gimnasium. Elfra maak dit af as skinderstories. Sy help Slaptjip om sy eerste nuusverslag vir Briekaandraai FM te doen; iets wat sy nog gaan berou.

