
#52 Briekaandraai - Episode 52
Loading player...
ʼn Groot bekgeveg vind plaas tussen Otto en Elfra waarin koerantsake en lojaliteit uitbaklei word, maar die einde is beter as die begin. Getrou aan sy aard, eindig Otto met ʼn opdrag waarmee hy sy ystervuis bal.

