
#54 Briekaandraai - Episode 54
Loading player...
Slaptjip is bekommerd oor sy neef se betrokkenheid by dwelms en praat met Wessel daaroor. Wanneer Wessel die aand by die huis kom, wag daar ʼn ongewone verrassing op hom.

