
#56 Briekaandraai - Episode 56
Loading player...
Elfra is eerste op die toneel by die hospitaal en doen ʼn eksklusiewe onderhoud met Slaptjip oor sy nefie wat in ʼn dwelmkoma is. Wessel daag ook daar op en hy plaas Slaptjip in ʼn onmoontlike situasie.

