
#60 Briekaandraai - Episode 60
Loading player...
Wolfgang wag Wessel buite die radiostasie in, gee hom inligting wat Wessel ontstel en kom dan met ʼn reddingsplan vorendag. Wessel wil eers daaroor dink, maar het hy ʼn alternatief?

