
#64 Briekaandraai - Episode 64
Loading player...
Wessel en Corlia durf die steil pad bergop met hul fietse aan ... die liefde begin net tussen hulle blom toe ʼn motor stilhou en koue water oor hul verhouding gooi.

