Vloede-dodetal in Limpopo styg tot 18

Loading player...
Limpopo se Departement van Samewerkende Regering, Menslike Nedersettings en Tradisionele Sake het bevestig die dodetal na verwoestende oorstromings het tot 18 gestyg. Minstens vyf mense word vermis nadat hulle deur sterk rivierstrome meegesleur is. Die departement se woordvoerder, Tsakani Baloyi, sê toestande bly gevaarlik en riviervlakke styg steeds na dae lange swaar reën:
19 Jan 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Britse minister vra oor doel van Trump se sosiale media plasings

Brittanje se gesondheidsminister Wes Streeting sê hy weet nie of dit ooit duidelik is wat Amerika se president Donald Trump in sy plasings op sosiale media bedoel nie. In ‘n onderhoud met Sky News, het Streeting sy teleurstelling uitgespreek dat vredesonderhandelinge tussen Amerika en Iran die naweek misluk het. Hy…
13 Apr 4AM 1 min

Omgewingassessering in Tsau //Khaeb Nasionale Park

Multi-agentskapspanne doen terreinbesoeke in die Tsau //Khaeb Nasionale Park as deel van Namibië se eerste strategiese omgewings- en maatskaplike assessering van die Suidelike Korridor-ontwikkelingsinisiatief. Die Omgewingsbeleggingsfonds, Omgewingshulpbronbestuur en Hyphen Hydrogen Energy evalueer hoe waterstofprojekte met sensitiewe ekosisteme en plaaslike gemeenskappe saam kan bestaan. Jona Musheko, woordvoerder van die Namibiese Groenwaterstofprogram,…
13 Apr 3AM 1 min

Banyana Banyana vra ondersteuners om in Durban op te ruk

Die Banyana Banyana-afrigter, Desiree Ellis, het 'n beroep op ondersteuners gedoen om in groot getalle die span te ondersteun vir die komende internasionale vriendskaplike wedstryde teen Algerië in Durban die week. Ellis sê om in Durban te speel, sal help om die toestande wat by die toernooi verwag word, na…
13 Apr 3AM 1 min

ANC en SAKP se steun sal beide daal - ontleder

Politieke ontleders voorspel dat beide die ANC en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party waarskynlik nie verkiesings sal wen nie as gevolg van verdeelde kiesersteun in die komende plaaslike regeringsverkiesings na mislukte alliansiegesprekke. Die politieke ontleder, Zamo Mbandlwa sê beide partye se steun kom uit dieselfde kiesersbasis, wat die fragmentasie verhoog. Hy…
13 Apr 2AM 1 min

Sinner verslaan Alcaraz vir eerste Monte-Carlo Meesters-titel

Die Italianer Jannik Sinner het die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, geklop en sy eerste Monte-Carlo Meesters-titel gebuit. Hy is nou weer die wêreld se nommer een. Hy het die Spanjaard verslaan en sy derde Meesters 1000-titel opgeraap nadat hy ook by Indian Wells en Miami geseëvier het. Hy het sy…
13 Apr 2AM 1 min