
Wat het Cyril geweet oor Phala Phala: ActionSA
Loading player...
ActionSA het die volledige verslag van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat bekom oor die gedrag van lede van die Presidensiële Beskermingseenheid in die nasleep van die Phala Phala-skandaal. Daar is bevind 'n ondersoek deur die eenheid se hoof, Wally Rhoode, na die diefstal van miljoene Amerikaanse dollar van president Cyril Ramaphosa se plaas in Limpopo in 2020 het die voorval doelbewus verberg. Woordvoerder Michael Beaumont sê Rhoode is egter steeds in sy pos:

