
Navorser skiet staande komitee se in-situ uraan-verslag af
Loading player...
Die navorser Christie Keulder van Survey Warehouse het ‘n assessering gedoen van die parlementêre Staande Komitee oor Natuurlike Hulpbronne se verslag wat aanbeveel dat Headspring Investments en Uranium One met in-situ uraan-eksplorasie in die Omaheke-streek voortgaan. Die verslag voldoen nie aan die bepalings van ‘n oorsig-verslag nie. Christie Keulder, hoofnavorser by Survey Warehouse, wat die werk gedoen het, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

