
Beskuldigdes in Marx-aanval bly agter tralies, AfriForum juig
Loading player...
AfriForum verwelkom die besluit van die vier beskuldigdes in die aanval op 'n boer van Noordwes, Donovan Marx, om hul borgtogaansoeke te laat vaar. Hulle word aangekla van poging tot moord, roof en vuurwapenverwante misdrywe. Die saak is tot 15 Februarie uitgestel sodat die staat ballistiese verslae kan bekom. Marx is verlede maand geskiet, gesteek en albei sy ore is afgesny. Jacques Broodryk van AfriForum eis geregtigheid:

