
Strenger Jan Taks ná brandstofstygings in SA
Loading player...
Die nuut-aangestelde kommissaris van die Inkomstediens, Johnstone Makhubu, sê dit mag nodig wees om belasting-invorderingspogings te verskerp om te vergoed vir 'n inkomstetekort van bykans ses miljard rand per maand nadat die brandstofheffing verlaag is. Dit is gedoen om druk op verbruikers te verlig ná skerp stygings in brandstofpryse. Makhuba sê die diens kan 'n strenger standpunt inneem rondom belasting-nakoming, en waarsku wanbetalers oor verskerpte afdwinging om verlore inkomste te verhaal:

