
ACC moet korrupsie met piepklein begroting bekamp
Loading player...
Die Parlement bevraagteken of Namibië korrupsie werklik as verraad kan beskou, soos verklaar deur president Netumbo Nandi-Ndaitwah, midde kommer oor die begroting van die Teenkorrupsie Kommissie. Die ACC het 'n begroting van 109 miljoen Namibiese dollar vir 2026/2027 ontvang, insluitend 89 miljoen dollar vir bedrywighede en ongeveer 4,6 miljoen dollar is opsy gesit vir wetenskap en tegnologie. Die IPC se skaduminister van finansies, Michael Mwashindange, het twyfel uitgespreek oor die ACC se vermoë om komplekse sake te vervolg:

