
SA soek regverdige en billike wêreldorde
Loading player...
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se uitkyk op internasionale betrekkinge is gegrond op die waardes van sy Grondwet, insluitend menswaardigheid, gelykheid en vryheid. Hy het die hooftoespraak gelewer tydens die geloofsbriewe-seremonie by die Sefako Makgatho Presidensiële Gastehuis in Pretoria. Ramaphosa het gesê as 'n nasie wat uit 'n pynlike verlede van ongeregtigheid en ongelykheid ontstaan het, soek Suid-Afrika 'n meer regverdige en billike wêreldorde:

