
Zelensky sê Europese lande moet volhou met sanksies teen Rusland
Loading player...
Oekraïne se president, Volodimir Zelensky, vra Europese lande om nuwe sanksies teen Rusland in te stel om sy gevegsvermoë te beperk. Die Europese Kommissie berei sy 22ste sanksie-pakket teen Moskou voor. Zelensky het leiers op die Europese Politieke Gemeenskap in Dublin, Ierland, toegespreek en gewaarsku teen die verslapping van ekonomiese beperkings of die opheffing van sanksies as toegewing vir dialoog. Hy sê voortgesette finansiële en handelsdruk is noodsaaklik om Rusland tot ware vredesonderhandelings te dwing:

