
Emigrasie-kanse na VSA sal nie gou verander
Loading player...
Ná die Demokrate se oorwinning in die Amerikaanse middeltermynverkiesing, waarin hulle beheer oor albei huise van die Kongres oorgeneem het, ontstaan die vraag of immigrasie na die Verenigde State nou makliker kan word. Namibiërs en Suid-Afrikaners wat dit oorweeg om na Amerika te verhuis, wonder wat die politieke verandering vir hul vooruitsigte beteken. Dianne Steward, president van Pathway USA, het uit Amerika met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

